Check hom

So watter een van die twee het ‘n toekoms in musiek?

In Fokken Zef Videos deur griffin17 Eiertjies

So wat het jy nodig? Geld of talent? Is dit hoekom Afrikaanse musiek 90% van die tyd kak is? Omdat hulle vroeg daarmee begin? Hierdie post is 5 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 24,797 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSo watter een van die twee het ‘n toekoms in musiek?
Check hom

Dankie vir Die Antwoord, maar wat was die vraag?

In Fokken Zef Videos deur griffin27 Eiertjies

Hierdie is randomly geskiet tydens die verfilming van een van "Gertroud Met Rugby" se nuwe episodes. Hierdie post is 4 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 24,797 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDankie vir Die Antwoord, maar wat was die vraag?
Check hom

Hoe om te rally. Met ‘n chainsaw. Brakpan style.

In Fokken Zef Videos deur griffin5 Eiertjies

OK, dis darem seker nie nodig om so vroeg mismoedig te raak op 'n Sondag nie. Hier is iets wat hopelik daai fokken pre-Maandag knorre sal sus. Of at least 'n halwe smile op jou bakkies sit. Shame, fokol mense het hierdie gelees…Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHoe om te rally. Met ‘n chainsaw. Brakpan style.
Check hom

Met jou kont in die sand.

In Fokken Zef Videos deur griffin16 Eiertjies

Ek gee dit so drie maande voor een of ander fokken stupitte asshol 'n Afikaanse weergawe hiervan maak en dit "Boudjies in die sand noem". Die video sal natuurlik ge-green screen word… Hierdie post is 12 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 24,797 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMet jou kont in die sand.