Check hom

Afrikaans martial arts gospel. Waddefok?

In Fokken Zef Videos deur griffin13 Eiertjies

Soms word mens net bloot verstom gelaat deur die kak waarmee mense opkom, veral as hulle hulself erntsig opneem. Woorde ontbreek my. Woorde en logika. Hierdie post is 2 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 63,181 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAfrikaans martial arts gospel. Waddefok?
Check hom

Everything I do. I do it for you. In ‘n fluisterstem.

In Fokken Zef Videos deur griffin50 Eiertjies

Hierdie gaan defnitief jou Maandag opkikkier, want at least is jy nie hierdie vaak Faan nie. Hy is fokken lief vir Emily en hy het dik palmbome op sy hempie. Hierdie post is 7 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 63,181 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEverything I do. I do it for you. In ‘n fluisterstem.
Check hom

Braailympics met Braaiboy

In Fokken Zef Videos deur griffin6 Eiertjies

Somer is om die draai en dit beteken aansienlike warmer weer en baie meer buitelig aktiwiteite. Veraal braai. Jirre, dis fokken lekker om te braai. So bietjie dier op vuur gooi. Net voor die Olympics klaargemaak het, het ons so bietjie by Braaiboy gaan kuier om sy Braailympics uit te check. Jy hoef mos nie net stil te staan as …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBraailympics met Braaiboy
Check hom

God help us, Avastar maak nou ‘n music video!

In Fokken Zef Videos deur griffin8 Eiertjies

Mike Basson van Avatard night club gaan nou 'n music video maak. As ons die bra so uitcheck, sal die music seker teen 148 "boets" per second gooi. 1 September is niemand ander as nie David Hasselhoff ook by die club. Ons sal dit dik smaak om video kamera's saam te vat en te gaan kak maak met die marabs, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGod help us, Avastar maak nou ‘n music video!