Check hom

Nekrogoblikon – No One Survives

In Fokken Zef Videos deur griffin8 Eiertjies

Hierdie music video deur hierdie freak metal band som heel moontlik Maandae op. Of sommer net kak waarmee sommige mense by die werk of in hulle lewens mee moet deal. Dit begin effens stadig, maar hang in there. Hierso net na die eerste minuut skop jy mooi in. Dis poes snaaks. Shame, fokol mense het hierdie gelees…Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNekrogoblikon – No One Survives
Check hom

Slaan Wimpie van Orkney Snorknie aan vrouens?

In Fokken Zef Videos deur griffin57 Eiertjies

Skiem julle hierdie is real? Die video reken Anrich Herbst, die Woepsie Wapsie, hou bietjie van domestic abusie. Ons het dit op YouTube opgespoor… Die chick wat die video opgelaai het reken ook: Appologising- ek het vir hom van dag 1 af gewaarsku-hou op om n dubbel lewe te lei nie- EN MEESTE VAN ALLES — NIE SO VIR MIA …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSlaan Wimpie van Orkney Snorknie aan vrouens?
Check hom

Tokoloshe word “right-handed” gevang!

In Fokken Zef Videos deur griffin7 Eiertjies

Ek weet nie mooi wat om van hierdie te maak nie, maar dit smaak my die tokoloshe het hierdie bra se huis bekak! As dit die tokelossie is waarvan Gazelle en bra Jack hierbo sing, dan is ons in die moeilikheid: Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 29,404 post views …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTokoloshe word “right-handed” gevang!
Check hom

Domestic skrik haar gat af en hol weg!

In Fokken Zef Videos deur griffin10 Eiertjies

Jy weet jy kan 'n vrou se ouderdom check deur na haar hol te kyk? As sy vinnig hardloop, is sy waarskynlik jonger… Daai kak grap nou daar gelos, het 'n soutpiel vir ons 'n lekker link gestuur. Blykbaar was een van sy tjommies weg vir holiday toe die kak by hulle huis gespat het… wag, laat die latie jullself …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDomestic skrik haar gat af en hol weg!