Elke Vrydag is Nasionale Watkykjy Dag #4

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffinRek jou bek

Dis Vandag weer Vrydag wat beteken dis Nasionale Watkykjy dag. Ons is bietjie stukkend na gisteraand se vibes by Gin maar ons gaan like ‘n groen ambulansie of twee drink. Vanaand gaan ons superlarge by The Woods gaan en more gaan gaan ons tien teen een vrek by Tings in Pretoria, maar dit sal lekker wees tot dan. Scroll onnertoe …

griffinElke Vrydag is Nasionale Watkykjy Dag #4
Check hom

Elke Vrydag is Nasionale Watkykjy Dag #3

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffinRek jou bek

Dis Vandag weer Vrydag wat beteken dis Nasionale Watkykjy dag. Twee en fokken vyftig keer per jaar is dit low-profile dag en tyd vir kromrug trek by die werk. Komplimente van Watkykjy. Dis ons derde groot kromrug Vrydag mission in ‘n ry en daar is weer baie kak om te speck. Check uit vir nogge K-pax Kronikels storie en veral …

griffinElke Vrydag is Nasionale Watkykjy Dag #3