Check hom

Wat klink beter as Die Antwoord se Fatty Boom Boom? ‘n Metal cover daarvan.

In Die Antwoord, Kief musiek deur griffin

Moerse thanks aan Heindrich wat op hierdie kak afgekom het en vir ons aangestuur het. ‘n Metal cover van Die Antwoord se Fatty Boom Boom. Alliepad uit Norway uit deur ‘n bra genaamd Leo en dit klink befok! Norwegians is maar fokken weirdos, maar hulle smaak hulle metal amper so baie as wat ons biltong smaak. Hy tune op sy YouTube …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWat klink beter as Die Antwoord se Fatty Boom Boom? ‘n Metal cover daarvan.
Check hom

Die Antwoord – Ugly Boy (video)

In Die Antwoord deur griffin

Die Antwoord se nuutste music video is uit. Ugly Boy is een van hulle tunes van hulle nuwe album, Donker mag af en jy kan maar dieselfde standaard verwag as van hulle vorige videos – poes entertaining. Die video self is nie so weird nie maar die background story van sommige van die mense wat cameos in die video maak …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – Ugly Boy (video)
Check hom

Ninja, Johnny Depp en Marilyn Manson jam The Beautiful People

In Die Antwoord deur griffin

Marilyn Manson het Vrydagaand ‘n gig gejol by The Roxy in Hollywood en het besluit om twee special guests op stage te nooi vir sy encore van The Beautiful People: Ninja van Die Antwoord en Johhny Depp. Depp het al oor die jare so ‘n ding of twee raak ge-record saam met Manso. Hy het ook in die 90s sy …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNinja, Johnny Depp en Marilyn Manson jam The Beautiful People
Check hom

Die Antwoord – Pitbull Terrier (Official music video)

In Die Antwoord deur griffin

Ninja se heel favouritste movie op aarde is Black Cat White Cat, so die inspiration agter hulle nuwe tune kom daarvandaan. Check die tune hierso: https://www.youtube.com/watch?v=uznBuDEOq_0 En luister dan na hierdie tune: Hierdie post is 105 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,600,375 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – Pitbull Terrier (Official music video)