Check hom

Die Antwoord. Totally mal fokken futuristic ninja rap.

In Die Antwoord deur griffin

Hoe tune hulle in die Moot nou weer? Skud jou fokken biscuit! Trek jou beatbox nader, want dis tyd vir Die Antwoord. Ek gaan dit nie eers probeer verduidelik nie. Hopelik kry ons die interview met hulle hieso binnekort lat die mense sommer self vir julle kan vertel wat’s wat. Hieso is so paar vet trax om op te maak …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord. Totally mal fokken futuristic ninja rap.