Briewe
-
Een aand in Hatfield Square…
Yes Griff, Ek het nog ‘n storie vir jou. Fokweet hoekom die goed met my gebeur. Right, so in die dae van Hatfield Square ... -
Mary Poppins – death metal version!
Goeie dag, Ek het daai nice metal cover getjek van Die Antwoord en dit was befok, het deur daai ou se channel gegaan. Maar ... -
Radio Kalahari Orkes, hoed in die hand. Gee ‘n geldie, ou swaer.
Maats, Radio Kalahari Orkes is besig met ‘n baie unieke Indiegogo campaign en het julle hulp nodig. Daar is net 5 dae oor. Ons ... -
Watkykertjie geniet Philips Philips en The Script
Hi Griff Jy het gesê ek kan gerus vertel hoe dit was, so hier is hy. My wederhelfte is ‘n moerse Phillip Phillips fan ... -
Watkykertjie met next level Ford Fairlane kort raad
‘n Watkykertjie het by ons kom aanklop om raad te vra. Hy wil graag sy kief tjor restoureer. Maybe kan een van julle kokkelolle ... -
Help ‘n bra (en ‘n klomp honde) uit.
Ons post nie gewoonlik hierdie tipe goed nie, maar die arme bra sukkel en al wat hy vra is dat mense die honde kom ... -
Got-ograaf Fotograaf
Wat is dit wat sommige fotograwe die eerste keer laat dink het dat hulle actually in charge is van die show? Is dit pure ... -
Die spinnekop
Hey griff n buddy het die vir my gestuur en ek dink dis nogal kak snaaks Frits Ek weet nou nie hoe jy oor ... -
‘n Ope brief aan Sebastian Vettel
Geagte Sebastian Vettel Fok jou. Vir alles. Op November 28, 2011, het Vent Venter ‘n hartroerende brief aan Jacques Kallis gerig oor die hartseer ... -
Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
'n Watkykertjie het besluit om sy wedervaringe in Taiwan met ons te deel. Lyk my dis wat expats doen… Hello, julle! Ek hoop dit ... -
Ramfest is glo van die duiwel
Middag Griffin, het n "chain mail" epos ontvang gisteroggend oor ramfest wat ek hoop jy nogal interessant sal vind. Die ding ruk nie so ... -
As jy vergeet om te save…
Ek is nou so kwaad vir myself ek vee sommer my gat met 'n moerige mamba af. Daai oomblik as jy vergeet om te ... -
Ope Brief aan Israeli Immigration
Lyk ek soos ‘n fokken terroris? Ek heg foto aan net dat julle kan seker maak. Asseblief, vertel vir my, hoekom moet julle my ... -
Laitie beleef Ram Jam innie Kaap
Dear Diary… ……….Kuip Town is rowwer as ooit. Na ‘n maand in die stad is dit baie duidelik. Party season is hier in esCape ... -
‘n Royal Fokop
Ingestuur deur Apples Die afgelope naweek was daar weer een of ander belangrike meeting waar Prins William en sy vrou, Kate Middleton (wat ons ... -
“That awkward moment when..” – jy jou zos skaaf teen ‘n perske by die skool.
In gestuur deur Brendon Kyk, elke drol op 'n social network het daai phrase al gebruik om iets kak mundane "awesome" te laat klink. ... -
Vote vir hierdie bokkie in die FHM Top 100
Ons het 'n hartroerende briefie gekry van 'n meisie met min klere aan. Sy moes gehuil het toe sy dit geskryf het, want die ...









