Author: wezside
-
Geskied met briek: Die Atari 2600 storie
Soos enige iemand met ouer broers of susters sal weet, die beste ding van die jongste wees, is dat jy blootgestel word aan idees ... -
Walker, Texas Danger!
Jisie. Wat kan 'n mens sê? Jy lê en vrot voor die kassie so op 'n Sondagaand op soek na enige iets om te ... -
Klein mannetjie sindroom
Het julle gecheck watse kak advertensies deesdae op TV is? Dit irriteer my verskriklik. Dis eintlik nie die advertensies wat my pla nie, maar ... -
Snare van die hart
Ouens draai die krane van charm oop as dit kom by paarties en kitare. Die gooses flock en die manne trek pielstyf. Hier kom ... -
Poep is darem ma ‘n ou grappie…
Ons het dit almal al teë gekom. Jy stap in 'n mall op 'n Saterag oggend (verkieslik Kollonade) en dan tref so onaangename reukie ... -
Briekmerke in die Big Easy – Deel 2
» Briekmerke in die Big Easy – Deel 1 Na vier bitter koue dae in Mili-wa-kay (The Good Land), is ek al weer op ... -
Briekmerke in die Big Easy – Deel 1
Toe my werk vir my getune het: "Luister bra, ons dink jy gaan ons moet join in New Orleans vir 'n bietjie Events werk", ... -
The Real Estate Agents interview… nee regtig!
Jissie, uit die as van gebrande hout stap daar eendag twee bra's op soek na groener weivelde. Gewapen met twee vintage Technics SL12's en ... -
Bionics On-on-on-on-on…
Jack Bennet is 'n CIA agent wat besluit om sy familie een jaar bietjie Himalayas toe te vat virre klein vakansie. Per toeval word ... -
Geskied met briek: Die Joggie Jansen storie
Enige iemand wat sy rugby ken of wie se pa sy rugby ken, sal weet wie Joggie Jansen is. Maar net vir die blote ... -
Briekmerk ontleed die AWF
Ek dink dis veilig om te sê dat die AWF ons almal verras het. Wie sou nou kon dink dat daai loser oom van ... -
AWF vs WWP Thunderstrike
Ek en bra Worsmasjien bespiegel en redeneer nou al lank oor watter kanaal se rofstoei eintlik die beste is. Ons moet wel sê dat ...