Watkykjy, huh?

Main Menu

  • Snotstories
  • Nuus
  • Rolbees Reviews
  • Warm Bokkies
  • Reviews
  • Interviews
  • Kontak Watkykjy
    • Adverteer
    • PR, reviews en submissions op Watkykjy
    • Disclaimer
  • YouTube
  • Zefshop
  • Zef Slang
    • A – F
    • G – L
    • M – R
    • S – X
    • Y – Z
  • Kief Videos
  • Zef Videos
  • Kief musiek
  • Kak Musiek
  • Zefspotters
  • Kragtige Kortes

logo

Watkykjy, huh?

  • Snotstories
  • Nuus
  • Rolbees Reviews
  • Warm Bokkies
  • Reviews
  • Interviews
  • Kontak Watkykjy
    • Adverteer
    • PR, reviews en submissions op Watkykjy
    • Disclaimer
  • YouTube
  • Zefshop
  • Zef Slang
    • A – F
    • G – L
    • M – R
    • S – X
    • Y – Z
  • Kief Videos
  • Zef Videos
  • Kief musiek
  • Kak Musiek
  • Zefspotters
  • Kragtige Kortes
  • Drie groot akteurs wat hul pad na Hollywood oopgestoei het!

  • Vier lekker reeks en 2 befokte movies om die laaste paar dae van herfs te geniet!

  • Van die Cape Flats tot ‘n galaxy far, far away – twee Suid-Afrikaners maak ‘n befokte Star Wars kortfilm

  • Geduld is ’n Virtue, veral as jy R250k wen vir charity en jou broadcast word opgefok!

  • Siya Kolisi, Dinge van ‘n Kind en Imibuzo. Top local vermaak vir jou komende week!

  • Barry – One of the greatest shows of the last century!

  • Litvinenko is nie dood nie, hy’s net uitgepass…

  • Die Real Housewives van Pretoria is nou op Showmax!

  • Barry is terug! Yellow Jackets is terug! Happpy streaming!

  • The Unbearable Weight of Massive Talent – Nicolas Cage speel homself, soortvan

Author: Rolbees

Home›Author: Rolbees
  • Kief musiek

    Gaan reinig jouself solank vir die Goue Graal…

    By Rolbees
    July 3, 2020
    Moderne musiek. So voorspelbaar soos die All Lives Matter vs Black Lives Matter-debat op sosiale media. In ons gerepte moedertaal, daarby. Julle ken die ...
    Read More
  • Rolbees Reviews

    Terwyl almal lekker gestream het, het Albert Frost sy hand opgefok!

    By Rolbees
    June 26, 2020
    Ek verduidelik in die week vir my buurman wat reg langs my bly (terwyl ons meters van mekaar af natuurlik) ‘n vinnige gesprek aanknoop, ...
    Read More
  • Rolbees Reviews

    Andries Bezuidenhout se Onplaats – dis moontlik om Afrikaanse tunes te sing wat jou nie verdrink in koeksisterstroop nie…

    By Rolbees
    June 19, 2020
    Kom ons probeer bietjie iets anders hierdie week. Toe ek net begin skryf het vir Watkykjy, so om en by vyf jaar gelede, het ...
    Read More
  • Rolbees Reviews

    Coelacanth, The Black Cat Bones en Bittereinder stream ‘n ding raak!

    By Rolbees
    June 12, 2020
    Dinge raak al hoe besiger, nê. So, ek gaan net so vinnige een vandag gooi. So many streams so little time. Wie het my ...
    Read More
  • Rolbees Reviews

    Suid-Afrika en live streaming – ons is op pad na ‘n goeie plek!

    By Rolbees
    June 5, 2020
    As jy van ‘n rystoel gebruik maak in jou alledaagse lewe moet jy verbeeldingryk wees. Veral as jou disability meer beperkend is as parapleë ...
    Read More
  • Rolbees Reviews

    Donovan Borne en die Albert Frost Trio se live streams was game changers vir SA musiek!

    By Rolbees
    May 21, 2020
    Ek het julle mos gesê ek kan nie wag om te sien watse magic live streaming dienste Mazanzi gaan oplewer nie! Nou ja, hier ...
    Read More
  • Rolbees Reviews

    Kluisenaars en hulle se konsertjies oppie interwebs vir hierdie week…

    By Rolbees
    May 8, 2020
    Urgh. Gatvol. Koue. Winter. Vryheid vêr weg. Haal swaar asem deur ‘n wasemrige masker. Familie en vriende: net karikature op klein skermpies. Pratende beeldjies ...
    Read More
  • Rolbees Reviews

    Daar was kakbaie corona concerts die afgelope week!

    By Rolbees
    April 30, 2020
    Net toe ek Government begin prys vir hulle great werk met meeste Covid19-besluite sover, kom daai Gogo-tjie Zuma met haar onbevoegde gebrabbel alweer. Tietkop ...
    Read More
  • Kief musiekRolbees Reviews

    Stroom so paar plaaslike koronakonserte! (uitgespreek in doserige Netwerk24-stem)

    By Rolbees
    April 16, 2020
    Hou julle nog uit? As jy nou nog nie jou kop verloor het nie kan jy maar vir nog ‘n maand vasbyt. Kom nou, ...
    Read More
  • Kief musiekRolbees Reviews

    Check hierdie Suid-Afrikaanse entertainers se creativity tydens lockdown!

    By Rolbees
    April 10, 2020
    Wel, die nasionale inperking is gisteraand verleng. What a time to be alive. Die infeksiekoers lyk redelik stabiel maar die sterftesyfers bly maar nog ...
    Read More
  • Rolbees Reviews

    Local is lekker as jy piele plate jol!

    By Rolbees
    April 2, 2020
    Is julle kwarantynbrandewyn al op? Die hoeveelste dag is dit nou al? Ek weet nie eens meer nie, maar hierdie rolballie mis sy werknemers. ...
    Read More
  • Rolbees Reviews

    ‘n Lekker local playlist wat julle faktap kan luister in Coronavirus se self-isolasie of kawarantyn!

    By Rolbees
    March 19, 2020
    So, hoe geniet julle hierdie wonderlike apocalyptic nagmerrie sover? Fun, nê? Ons wil mos almal die aarde opfok met fossiel brandstowwe, fabrieksbesoedeling en die ...
    Read More
  • Rolbees Reviews

    Covid Nineteen en die local scene

    By Rolbees
    March 17, 2020
    Lanklaas gesien, Watkykertjies. Ja, ongelukkig leef ek nog. Ek het die afgelope paar maande my tyd aan persoonlike verantwoordlikhede, ‘n sabbatsverlof en ‘n deurlopende ...
    Read More
  • Rolbees Reviews

    Relax bietjie jou tiete met Daaf Vapor se tunes

    By Rolbees
    October 10, 2019
    Net soos dit moeilik raak om musiek te maak wat outentiek en “nuut” klink, net so uitdagend word dit om reviews te skryf wat ...
    Read More
  • Rolbees Reviews

    Moderne Dylan vibes met Passenger se Sometimes It’s Something, Sometimes It’s Nothing

    By Rolbees
    September 26, 2019
    Ek gaan vandag fokus op ‘n baie spesifieke klank – a desolate folk sound within the broader sad folk sound, of so iets. Ek ...
    Read More
  • Movies en TVRolbees Reviews

    The Road – ‘n Befokte documentary oor Piet Botha se lewe

    By Rolbees
    September 20, 2019
    Everyday I wake up dreaming This is where I want to stay Far from the black city Where the dragon wants your soul The ...
    Read More
  • Rolbees Reviews

    Fight die tawwe tye met lekker local musiek – Somerfaan, Hollowbody en The Catharina

    By Rolbees
    August 29, 2019
    Times are tough. Die pryse van (basies) alles styg al hoe meer elke dag. Eskom mag dalk net ineenstort. Global warming en aardsbesoedeling was ...
    Read More
  • Rolbees Reviews

    Have some local reggae, mon! (Daaf Vapor, Calling Kingston, Meesh Mash, Zionruts, Tidal Waves)

    By Rolbees
    August 22, 2019
    Wah Gwaan Duppy Conquerers an’ Ruggamuffins? Wich paaat di paaty deh? (Ok, ek sal ophou.) So, mi like dis reggae ting. So what, mon? ...
    Read More
1 2 3 … 12
  • Snotstories
  • Nuus
  • Rolbees Reviews
  • Warm Bokkies
  • Reviews
  • Interviews
  • Kontak Watkykjy
  • YouTube
  • Zefshop
  • Zef Slang
  • Kief Videos
  • Zef Videos
  • Kief musiek
  • Kak Musiek
  • Zefspotters
  • Kragtige Kortes
Onthou om altyd jou handjies te was nadat jy skommies gemaak het.
© Watkykjy 2023

Contact Us