Author: Chopper Charlie
-
Verfokkenfrissend befok. Ons interview Francois van Coke oor sy debuut solo album.
Seker die lekkerste bra in Suid-Afrikaanse rock – Francois van Coke drop vandag sy debuut solo album getiteld ‘Francois van Coke’. Ek het hom ... -
RAMfest 2014 was poesmal. Once. #ThrowbackThursday
Vandag dink ons met heimweë in onse swart harte terug aan daardie bedonnerde tyd laasjaar toe ons kliphard en aanhoudend uitgerock en uitgefok het ... -
Bietjie nagdronk vir die Dagdronk bier launch met Fokofpolisiekar
Pak ons mos die Assembly hier in Kaapstad uit vir die amptelike launch van “Dagdronk”, Fokofpolisiekar se eie bier. Met free Dagdronk en tunes ... -
Toet-toet! Als is gravy op die gravy trein – State of the Nation 2015
Daar’s finally iets lekker om na uit te sien tussen die Desember holidays en die begin van die Super 15 rugby, en daai ding ... -
Up the Creek 2015: As dit son reën, moet jy skep
En so, na ‘n diepe versugting breek die tyd uiteindelik aan om Up the Creek toe te skiet. Ek sak die Donderdag vroeg al ... -
My hart verlang na die Breede…
As ek dit net tot Donderdag maak… As ek dit net tot Donderdag maak, dan klim ek in die Swart Gevaar en druk hom ... -
The Return of the Kings
(Photos by The Image Engineer) It was always going to be fucking incredible. I mean Duff McKagan, Nuno Bettencourt, Matt Sorum and Gilby Clarke ... -
Rock and roll royalty. The Kings of Chaos to rock Cape Town
(Photos by the Image Engineer) “Do we look as good as we feel?” quips Steven Tyler and so the Kings of Chaos 2014 press ... -
Foo Fighters – Sonic Highways (album review en wen tickets!)
As mens reviews skryf, is dit belangrik dat jou eie ego nie in die pad kom nie – iets wat ek skiem meeste journo’s ... -
Ek soek Almera Volkswagen
Volgens Pa Charlie bou Nissan goeie bakkies en kak karre. Ek het nog nooit ‘n Nissan bakkie gery nie, maar kan julle verseker dat ... -
Sepulturaaargh, Groinchurn en ING moer Kaapstad met die kop
Sepultura was een van daai bands waarmee ek grootgeword het. Ek onthou nog die eerste keer wat ek Arise gehoor het en myself amper ... -
Tien jaar van Taxi Violence – Wat Kyk Jy? interview Taxi Violence
Om vir tien jaar in die SA rock scene bymekaar (en befok) te bly, sit nie in enige band se broek nie. Fokkol. Meeste ... -
Oortreffende klappe vir oortreffende trappe
Kyk, ek weet lankal ons is besig om ‘n spul sissies en pisgrille groot te maak. Elke generasie is groter softies as die vorige ... -
Oppikoppi Odyssey – Twintig jaar van ongelooflike gees
Die Kaap Chapter het opgemission Northam toe vir die Oppikoppi Odyssey festival, die 20ste jaar wat die plaas al mal shows gooi. Hierdie is ... -
“We know, after playing so many years, which songs get people crazy…” – Wat Kyk Jy? interviews Derrick Green from Sepultura
Sedert die vroeë negentigs skud ek al my kop op Sepultura, die legendariese geraasmakers van Brasilië wat verlede jaar hulle nuutste album “The Mediator ... -
“We played Rustlers? Seriously? I have no idea…” Watkykjy interviews Mark Chapman from Groinchurn
As snotkop laaitie in die het ek en Griffin al begin om local metal bands uit te check in die nineties. Glo dit of ... -
“Rock and roll will never die, it just needs to be played” – Watkykjy interviews Rival Sons
Rival Sons rocked South Africa for the first time ever at Oppikoppi Odyssey festival that took place from 7-9 August in Limpopo. Following hot ... -
“Balls to the wall, you just get on there and play…” – Watkykjy interviews Wolfmother
An absolute highlight of the recent Oppikoppi Odyssey festival that took place from 7-9 August was Australian rock trio Wolfmother, who took no prisoners ...