Author: Chopper Charlie
-
Die Wit Buffel val – ‘n kort en kragtige geval van ‘n KO met ‘n PK. (teen ‘n KS.)
Ek sou daarvan hou om te kon sê dat die Wit Buffel na ‘n helddadige geveg vir die swaargewig wêreldtitel met grasie gesneuwel het. ... -
Van die hond op die jas
dit is al lankal by my ‘n vermoede dat honde ‘n skrikwekkende groot rol in afrikaners se lewens speel. honde is interessante diere, een ... -
Hou daai lyn
die jong man met die gestreepte rugbytrui (moontlik wp) draf triomfanklik deur new york se strate. voor hom ‘n trollie met castles. in die ... -
Die Cortina Sage
edel begin die britte bou in 1962 die eerste ford cortina (of cortina merk i), oorspronklik met ‘n 1200cc enjin. hierdie enjin word ook ...



