Author: griffin
-
Kakkop – die drink game wat seermaak
geskiedenis kakkop het sy ontstaan te danke aan die eerste afrikaanssprekende dronkgat mayas wat saam met wolraad woltemade oorgekom het na die ooskus van ... -
Pyn is aan die orde van die dag
die hele zonk storie werk as volg. terwyl jy as jagter rondloop (sorg dat jy nooit die prooi is nie en moenie met jou ... -
Die velocity van Gerrie
al gewonder wat maak ‘n bokser tick, of in afrikaners se geval poesklappe uitdeel? ek het bietjie hierdie gerrie storie uigecheck. ding-ding! gerrie steek ... -
“Ek gaan gou ‘n bietjie met die bruin beer worstel” – ‘n paar gedagtes vir wanneer jy die porselein troon besoek.
Alhoewel die mens sedert die begin van tyd met die bruin beer in perfekte simbiose leef, word daar weinig oor gepraat. Die bruin beer ... -
Skakels vir Maart 2000
As dit nie hier is nie, is dit kak: ben ford sa hannes nuut! hardekoolvuur nuut! nuwe voorligter oppikoppi revel in samantha fox tony ...