Kom ons klap so bietjie shrooms, vir ons gesondheid!

Ons moet nou eers gou bietjie van ‘n back story hierso vir julle skep. Angie oeh het op 14 Augustus, 2023 gediagnoseer met stage 4 longkanker. Daar was vroeg die volgende oggend ‘n crowd fundraiser vir haar gestig en daar was oor minder as 2 dae, meer as R260k ingesamel.
Dieselfde dag, het Stan, die eienaar van YesYes Health my gekontak en aangebied om vir Angie so lank as wat dit nodig is vir haar geveg teen kanker, haar verniet te voorsien van Turkey Tail Mushroom, en het hy dit sommer dieselfde dag by my kom aflewer sodat ek dit by Angie kon uitkry. Turkey Tail Mushroom is nie ‘n shroom wat jou laat ballas trip nie. Nie eers 0.5% nie. Jy kan gerus self daaroor gaan oplees. In Angie se geval sou dit wees om te help om die slege side effects van die chemo treatment meer draaglik te te maak. Stan het gevra dat hy assblief geen marketing of mentions of enige iets in ruil wou he nie en dat hy net vir Angie wou help. Ongelukkig is sy dood, 6 dae nadat sy gediagnoseer is.
Ek voel egter dat dit nou die regte tyd is om Stan se goeie gebaar te erken en het hom gevra of ek maar vir hom free bemarking kan gee op Wat Kyk Jy waarop hy ingestem het. Daar is ook lekker discount vir jou as jy belangstel en verder lees…
Dit smaak my YesYes Health konsentreer tans op drie main produkte: Turkey Tail Mushroom, Lion’s Mane en Reishi mushroom. Kom ons draf gou deur die drie en kyk waar dit dalk in jou gesondheidsregime sal inpas. Om al hierdie shrooms beter te verstaan, gaan kyk gerus Fantastic Fungi op Netflix kyk.
Turkey Tail Mushroom
Indien jy dalk sukkel met enige van die volgende, is Turkey Tail die outjie vir jou, en jy is meer as welkom om daaroor te gaan oplees. Daar is kakbaie studies en bewyse van sukses daarbuite.
- Chemo side effects
- Cholesterol
- Diabetes
- Digestive issues
- Bone health
- Velprobleme
- issues met jou imuunsisteem
- Inflammasie (kak soos gout, wat fokken seer kan wees)
Lion’s Mane Mushroom
Hierdie enetjie is vir my moerse interesting, want Stan het vir my vrou 2 maande se free supply gegee om uit te probeer. Vanuit haar eie ervaring met Lion’s Mane, het sy die volgende begin opmerk na twee weke:
- Sy ondervind glad nie meer “night sweats” nie
- Sy slaap nou reg deur ‘n nag, ononderbroke
- Sy voel helderder, maw, clarity of mind.
- Sy het beter konsentrasie en voel dat sy baie meer produktief is
Lion’s Mane help verder ook met die volgende:
- Angstigheid en depressie
- Brain fog en focus
- Issues met jou geheue
- Stress
- Kognitiewe agteruitgang
- Diabetes
- Inflammasie
- Alzheimer’s en dementia
Reishi Mushroom
Soos jy kan sien, het die shrooms baie oorvleulende eienskappe. So is dit ook met Reishi, wat beskou word as die groot pappa van die shrooms. Dit help met die volgende:
- Fibromyalgia (ek moes hierdie nou gaan google het. Jammer as jy hiermee sukkel, want dit klink fokken seer!)
- Hart en lewerprobleme
- Asma
- Haarverlies
- Lae energievlakke
- Insomnia
- Athristis
- Gweigsverlies
- Stress
- Issues met jou imuunsisteem
- Inflammasie
Gaan lees gerus wyd op oor al hierdie mushrooms en besluit dat of dit vir jou is. Wanneer jy gereed is om te bestel, gebruik die kode WATKYKJY om 10% discount te kry wanneer jy uit check met twee of meer produkte.
Die discount geld ook op enige iets wat reeds ge-discount is. Die promosie geld vir alle tipes mushrooms: Lion’s Mane, Reishi, Turkey Tail, Cordyceps & Chaga (fok, ons moet hierdie twee ook nog cover some time).
Die afslag word ook gegee vir die multipacks wat reeds op promo is. m.a.w ‘n 3 pack gaan net R629 wees, en ‘n 5 pack gaan net R989 wees.
Jy kry ook FREE courier deur Courier Guy.
Gaan browse bietjie rond op YesYes Health se site en check wat die beste vir jou of jou geliefdes sal werk. Imagine, jy kan in die nuwe jaar jou tjommies tune dat jy op Kersfees shrooms saam met ouma gevat het!
As jy in die ou ooste van Toria is, kan jy ook 072 276 2026 skakel of WhatsApp om reelings te tref vir stock..
Weereends dankie aan Stan vir sy barmhartigheid en super gees. Hier by Watkykjy ondersteun ons lekker mense met groot harte.
Watkykjy staan op 2,932,414 post views in totaal sedert 1 November, 2019.