Valiant Swart jol moreaand (Dinsdag, 4 Julie) by Atterbury Theatre vir sy nuwe album release!
Op Dinsdag 4 Julie 2023 (dis fokken moreaand!) word Valiant Swart se nuwe album “Rondry, Fliek en die Buitelewe” bekendgestel in Pretoria by die Atterbury Teater. As jy al enige goeie muso se show en veral album launches daar bygewoon het, sal jy weet dat daardie venue van die beste sound en acoustics in ons land het, maak nie saak waar jou sitplek is nie.
Die axe master, Illimar Neitz (wat ook vir baie van die kitaarwerk op die nuwe album verantwoordelik is) gaan vir bra Valiant op stage join en hulle het plegtig belowe om sommer al tien die nuwe tunes vanaf die nuwe album vir julle te jol, asook sommer ‘n klomp van die goue oues.
Hierdie post is 545 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,073,786 post views in totaal sedert 1 November, 2019.