Litvinenko is nie dood nie, hy’s net uitgepass…
“Litvinenko had no doubt about it: a crime like this would not be committed without Vladimir Putin’s say-so and knowledge.”
Só tune BAFTA-wenner David Tennant (Doctor Who, Broadchurch), wat die hoofrol speel in die Britse ware-misdaaddrama Litvinenko.Die reeks is direct deur die BAFTA-benoemde Jim Field Smith (Truth Seekers, The Wrong Mans) en geskryf deur die Black Reel-benoemde George Kay (Lupin). Dis ‘n reeks vna vier episodes en is basically Line of Duty met ‘n Russiese twist (sover dit next nevel corruption aanbetref.)
Tennant speel die rol van Alexander Litvinenko ‘n voormalige Russiese spioen en Kremlin-kritikus , wat in November 2006 aan Polonium-210-vergiftiging gesterf het, maar nie voordat hy die Russiese president Vladimir Poetin van sy moord beskuldig het nie. Litvinenko is dood in ‘n Londense hospitaalbed en dit het gesord van een van die mees komplekse en gevaarlikste ondersoeke in die geskiedenis van die Londense Metropolitan Police Force.
Die man in die hoofrol het nie die hele storie geken voor hy die rol daarvoor aanvaar het nie:
“Like everyone, I remember seeing that image of Alexander ‘Sasha’ Litvinenko in the hospital bed and coming up to speed on the whole story very quickly. It all felt so implausible at first, like something from a James Bond film. It didn’t feel like something that happened in the real world. Alexander Litvinenko and his family had moved to Britain and were British citizens,” explains David. “He thought he had reached safety and escaped the talons of this regime. That he had done the right thing for his family.”
Litvinenko het geweet waarvoor hy homself inlaat en het nie sy bek gehou nie. Hy het geweier om te swig en en het volhard daarmee om die waarheid te verkondig. Hy was geskok en vreesbevange oor wat met die sou land gebeur waarvoor hy lief was. Hy kon nie net wegkyk en dinge ignoreer nie en dit is hoekom hy uiteindelik vermoor is.
Litvinenko se moord het ‘n ondersoek laat spark soos nog nooit tevore nie en dit het selfs begin voor sy dood. Sorry, ek bedoel sy moord. Fokken poes Putin. Alhoewel hy super seker was dat hy vergiftig is, het dit so onwaarskynlik gelyk dat hy mense moes oortuig dat hy weet waarvan hy praat. Toe moes hulle hierdie ondersoek begin en die heeltyd is daar hierdie fokken tikkende horlosie van wat basies man is wat staidg in ‘n lyk verander. Die enigste getuie van sy eie moord. Dit was net sy fisieke volharding om so lank aan te hou as wat hy kon, sowel as ‘n paar eienaardighede van die noodlot wat die regte mense toegelaat het om die regte test results te sien.
Die show se skeppers het authenticity en egtheid bo drama geprioritiseer, want die storie self is in elk geval reeds fokken crazy genoeg soos dit is. Daar is soveel oor die storie wat buitengewoon is vernaamlik die feit dat hy so lank as wat hy het, oorleef het wat die enigste manier was waarop ons daarin kon slaag om uit te vind wat dit was wat hom uiteindelik doodgemaak het. Die boosdoeners se boedoeling was dat hy net wegslip in ‘n koma en sou doodgaan. Dit sou bloot ‘n onberklaarbare stefte wees en niemand sou fokol geweet het nie. Maar dit op sigself skep dan groter vrae. Mens skiem: “Jirre, hoeveel keer het dit al vantevorre gebeur?” Dit was maar net die begin. Die ondersoekbeamptes het vinng agergekom dat hulle op ‘n gevaarlike spoor breadcrumbs gevolg het. Die polonium wat Litvinenko vergiftig het, het traces al langs die pad gelos and kon terug ge-trace word na die source. Dis iets wat net van een spesifieke plek af kon kom en dus hoe hulle uitgefigure het dat hy net deur “Rusland” ge-poison kon word. Polonium is fokken kakgevaarlik. In fact, dit word beskou as die gevaarlikste substance op aarde. Dis unbelievable hoe die ouens met hierdie gevaarlike shit regoor die wêreld getravel het. Dit kon fokken maklik ‘n hele paar onskuldige mense doodgemaak het.
Daar is ‘n famous line waar Putin die hele storie dismiss en tune “Litvinenko is gone, he is not Lasarus..” maar deur middel van die reeks Litvenko, is dit asof hy in ‘n manier tog Lazarus is wat uit die dood opstaan en sy vinger na Putin toe point.
Litvenko is nie dood nie, hy’s net uitgepass…
Daar is ‘n moerse collection reality reekse, Hollywood-reekse en kick-ass movies op Showmax.
Jy kan ook aansluit by Showmax se 14-dae free trial as jy nog nie het nie.
Watkykjy staan op 3,056,645 post views in totaal sedert 1 November, 2019.