Kate Hudson – Woensdag se warm bokkie

Byna almal wat al tyd saam met Kate Hudson spandeer het – insluitend regisseurs, familielede, medesterre en interviewers reken dat Kate Hudson enige vertrek se gemoed lig wanner sy instap. En geend wonder nie, want sy is die legendary Goldie Hawn se dogter. Sy was befok gewees in die Netflix movie, Glass Onion wat onlangs release is, so kyk dit as jy nog nie het nie. Dis die opvolg van die ewe kaksnaakse Knives Out.
Sy is dik tjommies met Sia, soos dit duidelik blyk uit hierdie music video warin sy lekker saamspeel
Hierdie post is 583 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,124,262 post views in totaal sedert 1 November, 2019.