Jeff – kragtige kortes

Hierdie is ‘n fokken lekker movietjjie en vertel die storie van ‘n Amazon Delivery Drone wat sy laaste delivery doen tydens die einde van die wêreld. Like, wat is die punt om daai laaste order te kryen oop te maak? Ons almal gaan vrek!
Hierdie post is 189 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,125,755 post views in totaal sedert 1 November, 2019.