Do you see what I see? – kragtige kortes

Van illustrasies vir Sesame Street tot die onthulling van die Nuwe Wêreldorde. Hierdie is die verhaal van die omstrede en onlangs oorlede David Dees (nie Dvaid Reese wat Nick in Egoli was nie), die unofficial artist van conspiracy theory kultuur. Wat het hierdie bra in die rabbit hole laat infok en is daar ‘n pad uit? Hierdie is ‘n lekker enetjie vir die “mens-weet-nooit-nie”-crowd.
Hierdie post is 100 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,101,763 post views in totaal sedert 1 November, 2019.