Van Elon Musk, Ford en TikTok tot fake news – jy het probs nog nie hierdie 6 doccies ge-nodge nie
Ons het moerse lanklaas ‘n draai by die doccies gaan maak, so ek het vir jou 6 ge-hand-pick om jou deur hierdie naweek te dra en ek is amper seker jy het nog nie een van hierdie outjie gekyk nie. Mix dit so tussenin jou movies, sport en series wat jy die naweek gaan stream. Uit die 6 doccies, het 4 van hulle te doen met social media en die daarmee gepaardgaande fake news as onderwerp, is nogal ‘n oorheersende tema.
Influence
Who decides what you think? Who decides how you vote? This documentary charts the recent advancements in weaponized communication by investigating the rise and fall of the world’s most notorious PR firm: Bell Pottinger.
Vanuit die peanut gallery:
“Just finished watching the doccie… Excellent, but incredibly sad, the lengths that humans will go to for fame, fortune and power with absolutely zero regard for those they trample in their selfish endeavor. Tim Bell was a disgusting individual.”
Elon Musk: Titans of Tech
Die coddie se regte naam is eintlik Elon Musk: Superhero or Supervillain? Sy private lewe, saketransaksies en uitgesproke social media post is heeltyd in die nuus. Met social posts bedoel ons nou Twitter – die platform wat hy besit. Maar die regte Elon Musk bly glo ‘n raaisel volgens hierdie doccie en bied ‘n deeglike ondersoek van die Tesla-miljardêr, ruimtepionier en tech-nool. Hy is ‘n eks-Plakkietoria bra en deesdae die tweederykste persoon op ons planeet. Persoonlik dink ek hy is ‘n opperkont wat die far right se piele streel en gaan nog baie kak veroorsaak. My persoonlike opinie is dat hy Twitter gaan sink en dan Tesla se shares wat tans op net onder $210 per share staan, se werlkike waarde rondom $45 per share is. Hy laat me dink aan ‘n Joe Rogan (ook ‘n vet kont) maar met meer geld. Hierdie 47min doccie sal die fanboys probs ‘n dik boner gee. Geniet hom!
Vanuit die peanut gallery:
“The moment Elon Musk starts to criticise the Democrats they start smearing him. Predictably pathetic.”
TikTok boom
Jirrefok, noem maar nou maar ‘n ballie, maar ek vang nie TikTok nie. Dis brainloos as fuck, so ek sal hierdie doccie kyk om dit beter te probeer verstaan want dit explore die moerse kulturele en glbale impak rondom hierdie sosiale media app deur die verskillende perspektiewe van Gen-Z influencers, journaliste and experts. Ek wonder of enige TikTokkers dit gaan kyk, want dis ‘n volle uur en ses-en-twintig minute lank. Almal het mos deesdae goudvissiekte en dra dit asof dit een of ander tipe badge of honour is. “Ja, Gertjie het mos ADHD. Shame, moenie judge nie. Ons gee hom maar meer sakgeld en laat hom microdose om met die lewe te cope. Hy sal seker volgende jaar meer selfvertrou hê om ‘n werk en sy eie blyplek te soek wanneer hy 29 word…”
Vanuit die peanut gallery:
“Every app is spying on you..”
After Truth: Disinformation and the Cost of Fake News
‘n Ontstellende en onthullende dokumentêr wat kyk na die bedreigings wat veroorsaak word deur die verskynsel van “fake news” in Amerika. Dit fokus op die werklike gevolge as gevolg van daardie disinformasie, samesweringsteorieë en vals nuusstories. Die crowd in Suid-Afrika wat hierdie veral moet kyk, sal dit nie kyk nie, want dis daai groepie Afrikansers wat glo in die sogenaamde”white genocide” en hulle is probably besig om fake news to versprei op Facebook en Twitter en veral WhatsApp. Daai “ek weet nie hoe waar hierdie is nie, maar mens weet nooit nie” voicenotes van konte wat kaktories opmaak oor betogings, ESKOM, die weer en godweet wat nog. Sorry, ek bedoel “Whats Up”.
Vanuit die peanut gallery:
“Say what you will about HBO but to me the beautiful thing about this documentary was making the point that one way to fight this propoganda machine is by spreading positivity to the one thing you really have control over – your community.”
The Scheme
En nou vir bietjie iets anders as die interwebs en conspiracies en kak. Wat van so bietjie sportskandes? The Scheme draai nie doekies om nie en vertel die onthullende verhaal van Christian Dawkins, die jong man te midde een van die grootste kriminele sake in college sportgeskiedenis – ‘n basketball scndal wat Amerika geruk het. As jy nie weet wie Christian Dawkins is nie, kyk gerus hierdie doccie om ‘n absolute fokken legend te ontmoet. Leer bietjie iets by die bra.
Vanuit die peanut gallery:
“That was a SPECTACULAR documentary. Love how authentic Christian Dawkins is throughout it all. HBO, once again proving they’re the gold standard.”
Mann v. Ford
Ek kon nie ‘n fok ‘n trailer vier hierdie doccie opspoor nie, so kyk sommer uit die staanspoor uit die hele blerrie 1 uur en 45 minute daarvan want dit klink fassinered. In 1980 het motor comany, Ford tonne verf sludge en ander waste op residensiële grond gestort. Sedertdien het inwoners aan ‘n reeks kwale gely, insluitend verhoogde syfers van leukemie, kanker en miskraam. Hey, jy in die Ford Ranger – hou op om soos ‘n poes te bestuur, jou morsjorsondersteuner!
O wag, ek het die trailer op Vimeo opgespoor. Dit beteken die creators van die doccie skiem dis hogere fokken kuns:
Wat kan ek die naweek stream?
Dis heel eenvoudig. Ons highlight elke week 9 titles wat jy in SA kan stream: Drie vanaf DStv, drie vanaf Showmax en drie vanaf Netflix, wat ons op die splinternuwe Afrikaanse entertainment website, Terloops, uitkrap. Check dit uit hierdonder! Click hier vir nog voorstelle!
This England This England vertel oor Boris Johnson se ontstuimige bewind as Britse premier soos hy worstel met die Covid-19-pandemie en die implikasies van Brexit. Dit neem ook sy omstrede persoonlike lewe en politieke skuiwe onder die loep. Die sesdelige dramareeks se regisseur is die BAFTA-wenner Michael Winterbottom, bekend vir sy werk op Welcome to Sarajevo. Lees verder |
||
Evita in Excelsior In Evita in Excelsior is Tannie Evita is nou al 87 jaar oud – haar stories en herinneringe is volop. Daarom hark sy haar ou staatmaker en persoonlike assistent, Bokkie Bam, nader om aan haar outobiografie te help skryf. Dit lei natuurlik tot ’n paar reise down memory lane… én die uitlap van ’n hele paar geheime. Intussen woon Tannie Evita se drie kleinkinders, Winnie-Jeanne (19), Nelson-Ignatius (16) en LaToya-Ossewania (13) by haar in Excelsior – ’n ou herehuis in Johannesburg wat sy namens die ANC bestuur. Tussendeur herinneringe opdiep, moet sy dus ook met die tieners se probleme en moderne opinies byhou. Lees verder |
||
Break Point S1 Break Point is ’n uitsonderlike blik op die tenniswêreld. Dit fokus op ’n diverse groep professionele tennisspelers op en van die baan af. Break Point werp veral lig op ’n jonger generasie spelers soos al meer van die grotes die raket wegbêre. Ons kyk en beleef saam soos hulle in die een ná die ander wedstryd – die ATP- en WTA-toere inkluis – meeding in die hoop om ’n eindstryd te wen. Daar is, natuurlik, sommige wat waag om ’n haas onbekombare droom te koester: om die wêreld se topspeler te word. https://terloops.co.za/break-point-s1/Lees verder |
||
Flatbush Misdemeanors S1-2 Die reeks, nou in sy tweede seisoen, is gegrond op die bekroonde 2017 digitale reeks en het ’n 100%-gradering op Rotten Tomatoes. Vulture het die reeks ook by sy lys van die beste TV-programme van 2022 ingesluit. Soos hulle dan ook sê: “Elke episode van Flatbush Misdemeanors is propvol skerp sosiale kommentaar en aangename vertolkings… Die hart van die reeks is egter oor die moeite wat nodig is vir die instandhouding van die verhoudings wat die meeste vir ons beteken, maar wat ons dalk as vanselfsprekend aanvaar.” Lees verder |
|
|
Three Pines S1 Die eerste reeks bestaan uit vier afsonderlike moordraaisels wat opgelos moet word met elkeen van die raaisels wat oor twee episodes strek. Anders as in die boeke, is daar egter ook ’n goue draad – of raaisel – wat regdeur die hele reeks strek met Gamache wat ook die verdwyning van ’n jong vrou probeer ontsyfer. Lees verder |
||
Ginny & Georgia S1-2 In die eerste seisoen van Ginny & Georgia ontmoet ons vir Ginny as ’n 15-jarige tiener nadat sy, haar ma, Georgia, en haar jonger boetie, Austin, na Wellsbury verhuis. Ginny het egter intussen uitgevind juis waarom hierdie nuwe begin nodig was… Lees verder |
||
The Cleaning Lady S1-2 The Cleaning Lady draai om ’n dokter se desperate pogings om haar sieklike seun te red. Só laat Thony De La Rosa (Elodie Yung) en haar seun hul lewe in die Fillipyne agter om na Amerika te verhuis. Thony hoop immers om hier vir hom die mediese behandeling te kry wat sy lewe kan red. Die een probleem ná die ander kom egter oor hul pad en sy begin noodgedwonge as ’n skoonmaker werk. Dís dan ook hoe sy by die gevaarlike wêreld van georganiseerde misdaad betrokke raak. Lees verder |
||
Magda Louw S1 Magda Louw vertel die storie van Magda en haar man Erhard, wat aan ’n werklikheidsreeks deelneem. So gebeur dit dan dat daar ’n kameraspan is wat hulle oral volg om hul lewens vas te lê. Lees verder |
||
Madoff: The Monster of Wall Street MADOFF: The Monster of Wall Street poog om die verhaal van Madoff se berugte en wêreldwye $64 miljard Ponzi-skema, die grootste in die geskiedenis, sorgvuldig te vertel. Dit lê veral klem op die ontelbare beleggers wat alles verloor het nadat hulle hul vertroue in ’n eens gerespekteerde sakeman geplaas het. Die dokkie-reeks het unieke en eksklusiewe onderhoude met etlike fluitjieblasers, werknemers, ondersoekers en slagoffers. Dalk meer interessant is die beeldmateriaal (glo is die eerste keer wat dit beskikbaar gestel is) van Madoff se getuienis. Lees verder |
Watkykjy staan op 3,065,757 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Influence is gratis op die fliek se website: https://www.influence.film/influence-watch-the-film