Raptorbaby se splinternuwe nuwe Memento EP kakharde topklas SA metal!

Jirre, maats ‘n stukkie goeie ou fokken metal is darem maar ‘n fokken lekker ding op sy tyd. Dis een van die meer expressive music genre’s want kom ons face dit. as jy “jou poes” skreeu oor ‘n acoustic guitar of ‘n rap backtrack versus wanneer jy uit die diepte van jou hol “jaaaaau poeeeeeees!” skreeu oor distorted kitare wat jy in jou ruggraat voel vibreer, gaan jy met ‘n baie meer geruste hartjie in die bed klim wanneer jy moet lallies.
Ek is al lankal nie meer in die Suid-Afrikaanse metal scene nie. Ons eie scumcore band, Sex Wax het in die middel-laat 90s gekak en dit was in ‘n tyd wat die scene nogal fokken lewendig was. Ek verneem dis weer deesdae die geval maar ek he net ‘n handjievol local favourite metal bands waarvan Raptorbaby heel bo aan die lys is. Die ouens is al vir ‘n dekade lank aan die gang en ons het julle in 2016 vir die eerste keer van hulle vertel toe hulle ‘n vollengte album, Citadel release het. Hulle het sommer ook toe die daaropvolgende jaar 2 SA Metal awards awards gewen, een vir best single en ook vir best progressive metal band.
Intussen het die band hulle bassist, Paul, verloor, want hy kon nie meer die loadshedding in Suid-Afrika hanteer nie en het met sy hele familie Porugal toe gefokof. Lucky poes. Raptorbaby het intussen ‘n nuwe bass player gekry – Sean. Die band het ook die afgelope naweek hulle splinternuwe EP, Memento ge-launch met ‘n gig by Sognage in Randurg en dit lyk nogal of ek ‘n piele party gemis het. Hey, at least kan ek nou die EP poeshard aansit sodat my swart hart so bietjie kan djent, ek sê!
Raptorbaby is:
– Vince (vocals)
– Sean (bass)
– Doug (guitar)
– Craig (guitar)
– Lolke-Louis (drums)
Gaan suport hulle duer na hulle musiek te luister en hulle op Facebook te gaan like!
Watkykjy staan op 2,932,439 post views in totaal sedert 1 November, 2019.