Slice – kragtige kortes

Wanneer dit by universele, verwante ervarings kom, is daar nie baie wat die grense van ras, klas en geslag kruis nie, maar jong liefde voel soos iets wat die meerderheid van ons at least eenkeer in ons lewens sou ervaar het. Kyk, hulle reken love is blind, maar in hierdie kortfilm is dit fokken blaaint! Nadat ‘n laitie droom dat hy sy beste tjommie soen en wakker word met ‘n boner, besluit hy dat hy dadelik sy gevoelens aan die pel moet verklaar.
Hierdie post is 62 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,357 post views in totaal sedert 1 November, 2019.