Samurai Frog Golf – kragtige kortes

‘n Afgetrede Frog Samurai (waddefok?) wat op ‘n gholfbaan woon, wil so bietjie chill met die laaste paar jaar wat hy oor het van sy lewe. Hy is nie lus vir sukkel nie, man. Hy is dan fokken afgetree, dêmmit! Maar dan word hy onwillig die beskermer van ‘n babaskilpadjie en hy moet vir oulaas sy gholfstok afstof. Ek wed jou ‘n rondte by die 19de dat hierdie 4-minute animated movie deur die Teenage Mutant Ninja Turtles geinpspireer is!
Hierdie post is 99 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,801 post views in totaal sedert 1 November, 2019.