7 local drama’s thrillers en comedies wat jy dalk misgeloop het in 2022

Ons het vroër vanonoggend vir jou ‘n lysie van local true crime reekse voorgestel wat jou vir about die hele 2023 lank kan vergesel as ‘n side dish saam met jou regular streaming. Vir die outjies onder julle wat nie reality of crime vibes smaak nie, stick ons vandag steeds by local. Jirre, as mens nie die jaar afskop deur local te support nie, gaan ons plaaslike akteurs afgeskeep voel. Ons kan van volgende week af weer Hollywood slaan.
Daar kom hierdie jaar weereens ‘n magdom befokte reekse, doccies en movies uit en ons sal vir jou op die uitkyk wees vir die beste entertainmet deur die jaar. Hoop jy geniet hierdie mixed bag van thrillers, comedy, romance, horror, aksie en suspense.
Dam
‘n Uitstekende thriller wat eintlik border op ‘n horrow. Fokken lekker geskiet, ge-direct en ge-edit met ‘n killer cast. Yola keer terug huis toe na die Oos-Kaap van Chili vir haar pa se begrafnis. Sy is moerse reluctant om terug te wees en wil eintlik so gou as moontlik fokof, totdat sy vir Themba ontmoet, ‘n aantreklike vreemdeling wat moet ‘n moerse gejuig en gebulder die stad invaar. Daar is aan die einde van Augustus aangekondig dat daar hard besig was aan die vervilming van seisoen 2 in Adelaide en Bedform in die Oos-kaap. Die tweede seisoen speel 3 maande af na die hectic gebeure in seisoen 1. As ek ‘n wile raaiskoot sal moet vat, skat ek dat ons seison 2 moontlik teen die einde van volgende maand sal kan kyk, so vang solank op met die eerste seisoen as jy nog nie so gedoen het nie.
Die Byl
Die briljante speurder Piet van der Bijl eb sy span ondersoek hectic moordsake en dis net ‘n kwessie van tyd tot hulleself targets word. Daar is reeds drie seisoene ui op Shomax van hierdie briljante thriller met die vierde reeks wat reeds op kykNET uitgesaai is en probably ook op pad Showmax toe is in die eerste kwartaal van die jaar. Die reeks se hoofkarkater is losweg gebasseer op wyle Kaptein Piet Byleveld die bekende Suid-Afrikaanse polisiespeurder wat oor ‘n loopbaan van 38 jaar lank aan talle groot en opspraakwekkende sake gewerk het, onder andere die moorde op Sheldean Human, Inge Lotz en Leigh Matthews.
Donkerbos
Donkerbos draai om ’n senutergende moordraaisel wat begin met die ontdekking van die lyke van ses kinders in ’n verlate woud in die klein dorpie van Donkerbos in Limpopo. Erica Wessels (Dwaalster) vertolk die hoofrol. Sy speel Fanie van Wyk, ’n speurder wat drie jaar van tevore onder ’n donker wolk uit Pretoria ná ’n rampspoedige ondersoek gevlug het. Nou moet sy dié haglike saak probeer ontsyfer. Die reeks is deur Nagvlug Films (Skemerdans, Barakat) vervaardig en die cast sluit akteurs in soos in Wilhelm van der Walt, Stian Bam, Jacques Bessenger, Nicole Holm, Leandi du Randt en Nicola Hanekom.
Lioness
’n boeiende Suid-Afrikaanse drama met Shannon Esra in die hoofrol. ’n Vrou word verkeerdelik skuldig bevind aan bedrog en verloor in die proses haar kinders in die hofuitspraak. Sy word agt jaar later uit die tjoekie vrygelaat en is vasberade om haar kids terug te kry en haar naam skoon te kry. Dik kak en drama soos sy die tricks wat sy in die tronk geleer het, aanwend om ‘n bad-ass te wees en dinge uit te sort. Season 2 is sterk op pad op DStv aan die einde van die maand met nuwe episodes weekliks!
Tali’s Joburg Diary
Wat van ‘n lekker comedy met Suzelly DIY se Julia Anastasopoulos? Jy het moontlik reeds Tali’s Wedding Diary gekyk (die reeks wat alles afgeskop het) en daarna Tali’s Baby Diary. In die nuutste reeks vang ons op met Tali babes na sy beswaarlik die covd19-pandemie oorleef het. Sy het kakbaie geld gemors op haar lavish lifestyle te finance en pappa het besluti om die kredietkraantjie toe te draai. Haar enigste uitweg om zak te spaar en oorleef is om Joburg toe te trek en by die familie te gaan bly. Sy sien dit natruurlik as die gulde geleentheid om Joburg se Queen Bee te word.
Soos ek die producers van hierdie reeks ken, sal daar ‘n season 4 uit wees voor die einde van 2023.
Troukoors
Getroud met Rugby se Ilse-Lee van Niekerk is ’n borrelende, altyd-glimlaggende wedding planner wat tussendeur ander se liefdesvieringe self ook ’n pasmaat soek. Daar is ’n mengsel van nuwe en bekende gesigte in die rolverdeling. Die voormalige kinderster Blyde Smit speel Jessica se suster Luca, ’n sofware developer wat meer vlot is in Klingon as flirt, met Bianca Flanders (Nêrens, Noord-Kaap) as Jessica se biseksuele beste vriendin Abi, ’n professionele bakker. SAFTA-wenner Kevin Smith (Skemerdans en Nenna se seun in Egoli) is Abi se pa (en Luca se baas), met Melt Sieberhagen (Dina Dagbreek) as sy boyfriend.
Reyka
Kim Engelbrecht (The Flash) en Iain Glen (Game of Thrones) lewer uitstekende performances in hierdie SA misdaaddrama wat in KZN afspeel. Volg ‘n criminal profiler wat deur haar verlede ge-haunt word terwyl sy skokkende moorde ondersoek. Hulle is besig om season 2 te verfilm as we speak, maar ek weet nie of dit al public knowledge is of moet wees nie.
Die plan is om julle elke week sommer so kortliks te tune wat ek besig is om te kyk, want maybe wil jy dit ook kyk.
Terselfde tyd drop ons ook terloops ‘n kort lysie met voorstelle van wat om waar te stream hieronder.
Wat kyk jy?
Wat kan ek die naweek stream?
Dis heel eenvoudig. Ons highlight elke week 9 titles wat jy in SA kan stream: Drie vanaf DStv, drie vanaf Showmax en drie vanaf Netflix, wat ons op die splinternuwe Afrikaanse entertainment website, Terloops, uitkrap. Check dit uit hierdonder! Click hier vir nog voorstelle!
Tali’s Joburg Diary Tali’s Joburg Diary volg op die uiters gewilde Tali’s Wedding Diary en Tali’s Baby Diary waarin ons eers Tali (Julia Anastasopoulos) se troue-manewales en toe haar swangerskap-dramas kon meemaak. Dié keer trek Tali, manlief Darren (Anton Taylor) en kleuter Jayden noodgedwonge terug Joburg toe. Tali se appelkar is omgegooi, jy sien. Die kredietkaarte is oortrokke, bankbalanse is in die rooi, en beurtkrag is nie al rede hoekom hul ligte af is nie. Die tog terug Joburg toe beteken ook dat Jayden by ’n kleuterskool ingeskryf moet word – ’n kompetisie-arena soos min. Dís dan juis ook wat as inspirasie vir dié seisoen gedien het. Lees verder |
![]() |
|
Die Real Housewives van Pretoria S1 Ses glansryke Afrikaanse vroue is deel van die reeks: Renske Lammerding besit die Mrs. Globe-skoonheidskompetisie, die geskeide pastoor Marié Bosman het ‘n vlieënierlisensie en twee doktorsgrade, Talana Khun bestuur die aanlynwinkel Earth DK, Mel Viljoen is die hoof van Tammy Taylor Nails, Rhona Erasmus is ’n entrepreneur, en TikTok-influencer, Kiki La Coco, is die vrou van die multi-miljoenêr mynboukonsultant Malcolm Wentzel.. Lees verder |
![]() |
|
Wednesday S1 Wednesday draai om die einste karakter met haar donker hare, haar groot, sielvolle/siellose oë (it could go either way), en haar ewige aardige familie. Maar nou staan Jenny Ortega in die rol. Ortega sal jy dalk onthou as die kind-weergawe van Jane in die CW-reeks Jane the Virgin. Die reeks speel af tydens Wednesday se tyd aan Nevermore Academy. Terwyl sy haar ontluikende psigiese vermoëns probeer bemeester, poog sy ook om ’n rits moorde te stuit én die bonatuurlike raaisel oplos waarin haar ouers al vir 25 jaar gewikkel is. Lees verder |
![]() |
|
Donkerbos Donkerbos draai om ’n senutergende moordraaisel wat begin met die ontdekking van die liggame van ses kinders in ’n verlate woud in die klein dorpie van Donkerbos in Limpopo. Erica Wessels (van Dwaalster en I Am All Girls) vertolk die hoofrol. Sy speel Fanie van Wyk, ’n speurder wat drie jaar tevore onder ’n donker wolk uit Pretoria ná ’n rampspoedige ondersoek gevlug het. Nou moet sy dié haglike saak probeer ontsyfer. Lees verder |
![]() |
|
Monarch S1 Dié nuwe dramareeks draai om die Romans, die sogenaamde first family van country musiek. Hulle is ook die eienaars van platemaatskappy Monarch – einste waarvan die reeks se titel afkomstig is. Aan die hoof van die gesin staan Pa Albie (Trace Adkins) en sy vrou, Dottie Cantrell Roman (Susan Sarandon). Daar heers egter ’n lekker magstryd tussen hul kinders, synde Dottie haar ouer dogter, Nicky (Anna Friel) voortrek. Dít maak jonger sussie, Gigi (Beth Ditto) net meer desperaat vir die kollig. Daar is ook hul aantreklike broer, Luke (Joshua Sasse), Monarch se uitvoerende hoof. Maar as hy ’n verhouding met een van sy susters se stukkies aanknoop, trek donderwolke om die gesin saam. Lees verder |
![]() |
|
Dead to Me S1-3 Dead to Me se skryfwerk is slim, die spel is skerp, en jinne, ek gaan dié karakters mis. Die onwaarskynlike vriendskap tussen Jen en Judy is wat die storielyn so meesleurend maak.Die reeks het ’n punt van 90% op die resensiewebwerf Rotten Tomatoes met die konsensus dat dit juis die uithalerspel van beide hoofspelers, Christina Applegate en Linda Cardellini, is wat die reeks verhef. Lees verder |
![]() |
|
The Wife S1-3 Die derde seisoen draai om twee star-crossed lovers. Aan die een kant is daar die Tswana-dokter Naledi Montsho, en aan die ander is die Zoeloe-taxibestuurder, Qhawe. Naledi word deur Gaisang K Noge vertolk, met Kwenzo Ngcobo as Qhawe. “Met Naledi wat vermis word en die Zoeloe-broers se misdade nou voorbladnuus, gaan die derde en laaste seisoen van The Wife hoogdrama oplewer,” sê die reeks se hoofskrywer, Busisiwe Ntintili. Lees verder |
![]() |
|
Fraksie S1 Fraksie is geskep deur die skrywer-vervaardigers Louis Pretorius en Albert Snyman. Hulle is ook vir trefferreekse soos Die Boekklub, Troukoors en Fynskrif (al drie is op Showmax) verantwoordelik. Fraksie draai om ’n beleggingsbestuurder wat drome koester om eendag ’n dollar-miljoenêr te word. Die reeks spog met ’n skitter-rolverdeling wat onder andere Edwin van der Walt, Marlo Minnaar, Trix Viviers, Crystal Donna Roberts, Melt Sieberhagen, Roeline Daneel en Lee-Ann van Rooi insluit. Lees verder |
![]() |
|
Elite S1-6 Die sesde seisoen van Elite tel op ná nog ’n Las Encinas-student se dood met die skool wat sy elite reputasie probeer beskerm. Makliker gesê as gedaan – dit blyk die studente is moeg daarvoor dat sistemiese probleme soos rassisme, seksisme, mishandeling en LGTBI-fobie onder die mat gevee word. Daar is ook twee nuwe studente. Isadora is die jong erfgenaam van ’n groot nagklub-sakeryk, en Iván is die seun van die wêreld se grootste sokkerster. Die nuwe seisoen is die eerste een waarin daar glo geen van die karakters van die eerste drie seisoene (steeds die bestes, as jy my vra…) verskyn nie. Lees verder |
![]() |
Watkykjy staan op 3,118,561 post views in totaal sedert 1 November, 2019.