Die Australiese band, Twelve Foot Ninja word in die algemeen beskou as ‘n heavy metal band, maar hulle voel vir my soms meer prog-rock of math rock as enige iets anders. Dsi actually moeilik om hulle in ‘n music genre te pigeonhole. Die ouens is moerse innovative. O ja, en hulle is fokken snaaks ook. Check die video om te sien way ek bedoel.
Hierdie post is 50 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,118,562 post views in totaal sedert 1 November, 2019.