Gebasseer op ‘n ware verhaal. Drie refugees hardloop die wedloop van hul lewens van Calais na Dover deur die Euro-tonnel, en probeer om die treine te klop in ‘n poging om vryheid te bereik en nuwe lewens in die UK te begin. Het jy al die Eurostar gevat? Dis ‘n poesver ent om te hardloop!
Hierdie post is 117 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,198,015 post views in totaal sedert 1 November, 2019.









