The Staves is ‘n Britse indie folk trio en is gevorm deur drie susters: Emily, Jessica en Camilla Staveley-Taylor. Hulle band se naam is obviosly ‘n verkorting van die Staveley-gedeelte van hulle van. Alhoewel hulle gereeld covers doen (en fokken goed is daarmee), het hulle ook reeds 4 van hulle eie albums release. Jy kan maar enige iets van hulle gaan opsoek om te lusiter want die girls disappoint nooit nie.
Hierdie post is 72 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,932,441 post views in totaal sedert 1 November, 2019.