Dis die laaste publieke vakansiedag van die jaar en jy het probably nog familie wat by jou uithang of jy wat by hulle uithang. As jy beplan om vandag met musiek te chill, kyk gerus Paramore se 50 minute set wat vroeër hierdie jaar live record is by die Austin City Limits Music Festival. Wat ‘n lekker fokken band! En Hayley Williams met haar kakgevaarlike rooi hare is ‘n absolute fokken jol!
Hierdie post is 68 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,085,545 post views in totaal sedert 1 November, 2019.