Lucy Pinder – Woensdag se warm bokkie
Die Engelse model Lucy Pinder, wat onder die sexyste vroue in die glanswêreld gereken word, het die voorblaaie van sommige van die gewildste Britse publikasies gepryk, soos ‘FHM’, ‘Nuts’, ‘Loaded’ en die ‘Daily Star’. Sy was reeds vir ‘n paar jaar lank besig met modelwerk toe sy besluit het om die tatas uit te haal voordie kameras en dit het haar loopbaan heeltemal verander. Haar modelloopbaan het die weg gebaan vir ‘n nuwe een in die Britse TV-wêreld, maar jy sal probs glad nie die progamme ken nie: Hotel Babylon, Strippers vs Werewolves, Fanged Up, The Royals, The Bystanders ensovoorts.
Quote:
My decision to do topless was purely financial, if I’m being honest, and by then I’d been in the industry for three years and thought it felt right to become a fully fledged Page Three girl, nipples and all!
Watkykjy staan op 3,064,440 post views in totaal sedert 1 November, 2019.