Hierdie intieme film vertel die verhaal van die Duitse hardloper Melat Kejeta deur eksklusiewe beeldmateriaal van haar voorbereidings vir die Olimpiese Spele in 2021 in Tokio. Melat, ‘n rustelose vrou van Ethiopiese afkoms wat ‘n wêreldklas-atleet geword het, moet teëspoed trotseer by ‘n oefenkamp in Kenia, net ‘n hanetreetjie van die land wat sy nege jaar gelede van gedwing is om te vlug.
Hierdie post is 91 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,178,372 post views in totaal sedert 1 November, 2019.








