Ek fokken wed jou jy het nog nooit van die genre ‘electronicore’ gehoor nie, so hier is vir jou ‘n introduction deur Electric Callboy – ‘n Duitse electronicore band wat in 2010 in Castrop-Rauxel gevorm is, ‘n voormale steenkoolmyndorpie in die ooste. Hulle musiek is ‘n mix van metalcore, post-hardcore, comedy rock, EDM, electro en dunstep. Jissis, dit klink soos kots in ‘n tuimeldroër.
Hierdie post is 130 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,218,882 post views in totaal sedert 1 November, 2019.








