Hoekom? Wat is die punt? Dis nie ‘n meta-grap nie. Dis nie ‘n meme nie. Dis nie content nie.
Soms moet mens besef dat jy nou self die boring sneeudier-fase van jou lewe betree het en dinge laat gaan. Soos hierdie website. Dat jy nou die “cringe” is. Niemand het ‘n TV-gids vir streaming services nodig nie.
Soos Koos Kombuis wie nou as “Joe Kitchen” current affairs opsommings sonder enige punch of punt vir Naspers se afgewaterde en irrelevante websites skryf. Geen filosofie. Geen humor. Niemand onder 50 weet wie hy is nie. Weinig oor 50 gee om, want ons veg te hard om nie soos Jack sy houvas aan die drywende houtdeur te verloor en in die ysige dieptes in te sink nie.
Wanneer jou teikenmark so klein is, hoekom dan die enigste herkenbare “asset” van jou personal brand eenkant gooi? Kombuis was nie net gewild onder Afrikaanses nie. Engelse mense uit daai era het hom ook ge-like want, al was jou spraak gebroke, het Christelike Nasionale Onderwys en die army gesorg dat jy dit kon lees en verstaan. Ek het vele Engelse geken wie se gesproke Afrikaans uitsluitlik uit Afrikaanse grappe bestaan het. Ons humor is steeds legendaries.
20 Jaar gelede was Watkykjy ‘n briljante ikonoklastiese fenomeen met ‘n verreikende effek op die Suid-Afrikaanse web, nie net met betrekking tot Afrikaans nie. ‘n Blog voor blogs ‘n ding was. Engelse mense het hyperlinks na Zef Slang oor email gedeel. Julle was skreeusnaaks. Jul opinies het soos ‘n skalpel gesny en in die proses heilige koeie links en regs onthoof.
Hierdie is nie ‘n ad hominem aanval nie. Ek weet wat verkeerd gegaan het. Jul paaie het op ‘n manier met Waddy Jones gekruis. ‘n Patologiese narsis en sosiopaat. En dit maak nie saak hoe intelligent jy is of hoe sterk jou persoonlikheid mag wees nie, as jy nie hierdie soort “mens” se modus operandi ken en verstaan en uit die staanspoor kan identifiseer nie, sal jy nie besef dat elke woord en daad ‘n manipulasie en gaslight is om hulself te help nie. Niks waaraan hulle raak is ooit weer dieselfde nie. Hulle gebruik en verwoes na jy jou doel gedien het. Punt.
Ek het toegekyk hoe daai poes vir griff gebruik het, hoe griff D.A. aan die wereld voorgestel het deur Xeni Jardin(!). Waddy het presies geweet wat hy doen. Psigopate se intelligensie is skrikwekkend. Ek is ook bereid om te spekuleer dat verbrokkelde verhoudings onder die oorspronklike mense agter Watkykjy (en moontlik hul naastes) nog ‘n effek van betrokkenheid met Waddy mag wees. Of dat voorheen afwesige simptome soos woede, depressie en angs wat jy nie regtig kan plaas nie, sommige individue nou mag ry. Hulle fok met jou kop en sodra jou doel uitgedien is, kom die sadisme. Ek spekuleer maar en hoop dat hierdie die uitsondering is.
Dit sou nice gewees het as julle die site kon terugrol na die dag voor Waddy jul lewe betree het en dit dan memorialise want dit is nou net stereotipiese Web 2.0 WordPress bloat met 30 000 siele per maand wat vir ‘n minuut kom inloer “for old times sake” en dan fokof want om deur ‘n stowwerige Keur of Huisgenoot uit 1984 te blaai sou meer interessant wees. ‘n R80 hosting package sou genoeg wees vir hierdie museum.

Is dit net ek, of is Watkykjy tos?
LOL! Jy weet fokol, John Snow.