’n Romantiese komedie oor ’n hartseer man wat sy eerste orgie bywoon. Hy voel ongemaklik en uit sy plek totdat hy ‘n vriendelike vrou ontmoet wat blykbaar van hom hou. Maar kan jy ware liefde by ‘n orgie vind? Maybe kan een van julle my antwoord – wie van julle het al ware liefde by ‘n orgie gevind?
Hierdie post is 398 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,590 post views in totaal sedert 1 November, 2019.