’n Eensame Amerikaner staar onbeantwoorde liefde in die gesig op ’n plaaskommune in die suide van Frankryk. In case jy nie geweet het nie – die Afrikaanse woord ‘pleiser’ het sy oorsprong in die Frase woord ‘plaisir’. Die video is dus age-restircted en jy gaan hom direk op YouTube moet gaa nodge. Bietjie tiete en so aan, jy weet?
Hierdie post is 147 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,116,906 post views in totaal sedert 1 November, 2019.