’n Dogtertjie wil die slimste mens in die wêreld wees. Wanneer al die goed wat sy geleer het nie meer in haar kop kan pas nie, koop haar ma vir haar ‘n spaarkop. Twee koppe is mos beter as een, maar Matilda weet nie meer watter kop sy op watter tyd moet dra nie. Mans het ook twee koppe en dink gewoonlik net met die een in hulle onna.
Hierdie post is 82 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,118,562 post views in totaal sedert 1 November, 2019.