Druids is ‘n fokken lekker heavy en loud psychedelic rock band van Des Moines, Iowa en is al sedert 2008 aan die gang met musiek met ses albums op hulle kerfstok.
Gaan like hulle gerus op Facebook.
Hierdie post is 68 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,857 post views in totaal sedert 1 November, 2019.