‘n Vrou wat aan depressie ly, sukkel om dit weg te steek vir haar chirpy en gedrewe kollega’s by haar werk. ‘n Ontmoeting met ‘n sterwende kakkerlak in die kantoortkakhuis ontwikkel in ‘n absurde vriendskap, wat die vertroostende metgesel word wat sy nodig het totdat sy die vernietigende uitwerking daarvan op haar lewe besef. Is jy daai persoon by jou graft wat tjommies maak met kakkerlakke?
Hierdie post is 145 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,049,183 post views in totaal sedert 1 November, 2019.