The Black Cop is die wenner van die Britse kortfilmkategorie by die 75ste British Academy Film Awards. Hierdie intieme storie van Gamal ‘G’ Turawa, ‘n oud-Metropolitaanse polisiebeampte, verken sy herinneringe van racial profiling en harassment van swart mense en homofobie in sy vroeë loopbaan. Jy kan maar ‘woke’ en ‘snowflake’ skreeu tot dit by jou ma se bene afloop…
Hierdie post is 75 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,067,169 post views in totaal sedert 1 November, 2019.