‘n Afgetrede onderwyseres konfronteer ‘n paar onverwagte emosies terwyl sy deur die ongemak van ‘n heatwave moet struggle. Dis heavy Brits en ‘n slow burner en gaan nie almal se beker brannas wees nie, maar dis netjies geskiet en mooi ge-edit.
Hierdie post is 90 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,124,256 post views in totaal sedert 1 November, 2019.