Die kortfilm Kachalka vat jou na die hart van wat algemeen beskou word as die ‘wêreld se mees hardcore gym – Kiëf se moerse open air Kachalka-gimnasium. Die doccie is observational van aard en volg die gym se opsigter terwyl hy ons deur die enorme scrap yard neem, wat ons sommer ook ‘n kykyie gee na die unieke community wat b die gym betrokke is. Dis fokken weird en hartseer om te dink dat die Ukranian oorlog basically rondom dieselfde tyd uitgebreek het. Putin is ‘n fokken kont.
Hierdie post is 171 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,073,924 post views in totaal sedert 1 November, 2019.