Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes ‘n hele seisoen van van Haasdas se Nuuskas en Liewe Heksie was ook iewers in die mix gewees. Toe bedien ons julle met die heilige sakrakement van ou wollerige ou fokken Zet, Woepies Wurm het sy buiging kom maak vir so 10 weke en toe klap ons julle met twee weke se bederf met Postman Pat. Toe gaan ons fokken wragtig weer terug na Zet toe. Ons het finaal afskeid van Zet geneem en julle met Brakanjan se movie ge-treat en toe so paar epsiodes van Die Wysheid van die Kabouters in die mix gegooi. Toe het ons tussen ons ou movies gaan rondkrap en so paar uitgegrawe, en daarna vir so paar weke oorgeslaan na Orkney Snork Nie toe tot ons uitgehardloop het. Wat van nog ‘n movie hit uit die vroeë 80s? En kan jy raai waarmee ons jou van volgende week af gaan surprise?
Voor ons by die main attraction uitkom moet ons seker eers die classic Ster Kinekor intro jol:
Funny People 2 (1983)
Ek het myself faktap gelag as laitie toe ek hierdie movie gekyk het. Is dit steeds snaaks? You tell me. Wat skiem jy? Dis hoe die movie 40 jaar terug bemark is:
“The most hilarious ‘happening to hit the South African cinema screen is about to be released’ … The ever watchful eye of Jamie Uys is twinkling again … and if you thought FUNNY PEOPLE was comedy at its best, wait until you see FUNNY PEOPLE II! The man who focused his candid camera on the public a few years ago to the chortling glee of thousands of cinema-goers, is back in the business with a brand new version.”
Watkykjy staan op 3,073,905 post views in totaal sedert 1 November, 2019.