Frans, wat naam gemaak het as die frontman van Blues Rock-groepe Jet Black Camaro en Gunshot Blue, het sy solo- Afrikaanse musiekloopbaan met die vrystelling van sy debuut-enkelsnit O God in Junie vanjaar bekendgestel. Hy stel sy volgende enkelsnit Die Breils vry en begin opbou tot die vrystelling van sy debuutalbum, wat vroeg in 2023 verwag word. Enjoy die tune!
Hierdie post is 132 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,085,536 post views in totaal sedert 1 November, 2019.