Twee woorde om Monica Bellucci te beskryf, sou “timeless beauty” wees. Sy is in 1964 in Italië gebore en haar kop het oorpsronklik na die regsprofessie se kant toe gemik maar sy het tydelik begin modelwerk doen op universiteit en die modelwerk het op die ou end gewen, want sy het Milan toe getrek. Sy het in 1992 haar debuutrol in movies gekry met Bram Stoker’s Dracula en vier jaar later moerse sukses behaal deur die Franse weergawe van die Oscars te wen vir haar rol in The Apartment. Jy ken haar moontlik van die 2015 James Bond movie, Spectre of dalkThe Matrix Reloaded en The Matrix Revolutions
Hierdie post is 1,075 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,130,394 post views in totaal sedert 1 November, 2019.