Ons het verlede week ‘n 3D video met julle gedeel wat deur ‘n bra genaamd Tertius gemaak is. Vandag deel ons sy animated kortfilm, Merak met julle. Dis net so oor die 11 minute lank. Tertius, as ek jou ‘n tip kan gee – Jy kort baie meer info in jou description op YouTube. Sonder info verloor jy ‘n battle teen die algoritme bra. Niemand gaan weet van jou nie en sonder dat mense wat van jou weet, mis jy uit op besigheid.
Hierdie post is 106 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,464 post views in totaal sedert 1 November, 2019.