Ingrid, ‘n jong dramastudent, bevind haar in die middel van ‘n toenemend ongemaklike situasie, terwyl haar ensemble en die toneelstuk se regisseur besluit of sy ‘n volfrontale naaktoneel moet opvoer. Hierdie kortfilm kyk na die wrywing tussen persoonlike boundaries en sogenaamde atristieke integriteit. Shar dit met al jou tjommies wat gaan drama swot het.
Hierdie post is 294 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,219,328 post views in totaal sedert 1 November, 2019.








