’n Kortfilm oor intimiteit, skaamte en lus. Moll en Alfie so bietjie besig om verlief te raak op mekaar na jarelange se goeie vriendskap. Moll het egter ‘n groot geheim wat nie net hulle nuutgevonde romanse bedreig nie, maar sommer Alfie se lewe ook in gevaar stel.
Hierdie post is 501 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,132,912 post views in totaal sedert 1 November, 2019.