Dis glad nie weird dat porn actresses soos Tera Patrick se CV’s heelwat langer as dié van jou run-of-the-mill Hollywood acotrs is nie. Hulle maak immers BAIE meer movies. Gelukkig hoef hulle nie te veel dialogue te leer nie. Moet ook nou nie maak asof jy nie weet wie Tera is nie. Sy het menigte mense seer gewriggies gegee. Dalk weer vandag. Moenie worry nie, ons het al die foto’s van haar met die meeste klere aan opgespoor…
Hierdie post is 1,628 keer in totaal gelees en 2 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,085,062 post views in totaal sedert 1 November, 2019.