Angie oeh, het haar debuut EP, Sex in Afrikaans, op 20 Mei vroeër vanjaar release en nou het sy ook uiteindelik ‘n tit musiekvideo vir “Sex in Afrikaans” geskiet. Dit het plaasgevind in ‘n warehouse in Woodstock, Kaapstad met chicks, bikes en karre. Yaseen Damon, een van die konigns van karre spin, het die karre en die drywers voorsien vir die shoot wat ‘n hele dag se werk en pret was. Angie drop ook haar tweede EP op 1 September, so kyk uit daarvoor. Peach van Pletzen gaan dit by sy eie studio, Planet Awesome produce.
Check gerus die comments in die music video. Dit laat my nogal herinner aan hoe middeljarige mans bedreigd voel deur ‘n dogtertjie soos Gretha Tunberg. Julle ooms is kaksnaaks! Julle kan relax hoor. Angie is ‘n saggeaarde, liefdevolle en teruggetrokke meisie.
Watkykjy staan op 3,090,619 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Ek laaik jou niks Angie. Jy is ń SKANDE vir Suid-Afrikaners. Daar is kleinetjies wat jou gemors luister en saamsing en hulle weet nie eers wat doe nonsense beteken nie. Satan.