Tyd om so bietjie Frans te leer met hierdie mensgel van stop motion en animation, so click CC sodat YouTube vir jou die closed captions kan aansit. Op ‘n afgeleë plaas lei Raymonde ‘n betreklike eensame lewe. Sy versorg haar tuin, maak konyne groot, maar die eensaamheid druk haar nogal swaar. Sy vra haarself vrae oor die betekenis van dinge, oor God en oor haar virginity en skielik ondervind sy ‘n geweldige begeerte om te lewe. O ja, Raymonde is ‘n uil. Lekker vreemde maar enjoyable kortfilm van so net oor die 15 minute. Dis fantastiese stop animation, maar vir grootmense en het nogal ‘n sterk nostalgiese aanslag.
Hierdie post is 97 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,048,234 post views in totaal sedert 1 November, 2019.