Ek was vandag oud toe ek uitgevind het dat Natalie Portman in Israel gebore is. Haar eerste rol was in die action drama film, Léon: The Professional in 1994 toe sy maar dertien jaar oud was, maar die rol waarvoor meeste mense haar ken is as Padmé Amidala in die Star Wars movies tussen 1999 en 2003. Sy het ook ‘n moerse goeie job geddoen in die movie Jackie in die biografiese rol van Jackie Kennedy Onassis.
O ja, sy rap ook ‘n ding faktap:
Hierdie post is 1,427 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,687 post views in totaal sedert 1 November, 2019.