Donker humor, satire en rock ‘n roll. Dis alles wat ek like en nou kry mens dit in ‘n band ook. Hulle spesieke falvour van rockmusiek word na verwys as ‘ugly post punk’ en is deur ‘n wye reeks artists beinvloed soos Screaming Jay Hawkins, Butthole Surfers, Suicide, Dead Kennedys en vele meer. Vanag hulle eerste gig was daar ‘n moerse buzz rondom die 6-piece rock outfit en hulle het vinnig ‘n reputasie gekry as ‘n eiesoortige, real en no-frills act. Hulle is moerse fokken uniek en jy gaan hooked wees. Dis genuine iets anders!
Hierdie post is 192 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,466 post views in totaal sedert 1 November, 2019.